Kathu, Kuruman, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounding villages.

Noord-Kaap “Showcase” het op Maandag 18 Maart 2019 plaasgevind waar Emodels, Dance Fever Studio, Kathu Ballet en privaat sangers deelgeneem het.

Die vertoning was die voorloper van die SA’s wat op 28 Maart 2019 te Rustenburg plaasgevind het.