Kathu, Kuruman, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounding villages.

Hoërskool Kathu was in rep en roer op Dinsdag, 3 September 2019, met die ontvangs van 300 stoele wat deur Cummins hoofkantoor aan die skool geskenk is.

Die skenking sal baie goed aangewend word en die skool is werklik dankbaar vir hierdie skenking.