
Noord-Kaap is die algehele wenners van die Suid-Afrikaanse Nasionale skole uithourit kompetisie vir Hoërskole in albei afdelings. Hein van Wyk eeste in beide, Jana Gouws vierde in kompeterende 80km asook Herman van Niekerk en Jana Gouws saam derde in dresseer en 80km kombinasie! Wel gedaan.
Foto: van links na regs: Jana Gouws, Herman van Niekerk, Hein van Wyk en Carli van Niekerk.
















