Kathu, Kuruman, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounding villages.

Op 15 Februarie 2020 het verskeie skole in die streek aan die Top-20 atletiekbyeenkoms in Hartswater deelgeneem.

 

Gerekende en groter skole op atletiekgebeied, soos Diamantveld en

Duineveld in die streek was ook teenwoordig. Postmasburg atlete wat goed presteer het en altesaam 9 medaljes huis toe gebring het is: Goud – Eden Malgas S/o17 Hoogspring, Silwer – Refiloe Mofokend D/o17 100m, Silwer – Onalenna Gabarone D/o19 Spiesgooi, Silwer – Loshé Grobler D/o15 Spiesgooi, Silwer – Moses Snyman S/o19 Hoogspring en Verspring, Silwer – Shannon du Plessis D/o15 90m Hekkies, Brons – Kgatliso Mothladimang S/o17 110m Hekkies, Brons – Loshe Grobler D/o15 Diskus en Brons – Maxine Alexandr D/o15 Spiesgooi.

 

Geluk aan dié atlete.