Kathu, Kuruman, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounding villages.

Uppies netbal kook

Twee van Uppies se netbal afrigters- Mev Kotze en Mev Esterhuizen verwerf hul Level 2 afrigting.

Slegs 5 afrigters in die Noord-Kaap het tans hierdie gradering. Beide van ons afrigters was die afgelope jare ook betrokke by verskeie provinsiale spanne as afrigters, waar hulle baie goeie resultate gelewer het.

In 2017 het Mev Esterhuizen by die Nasionale toernooi ‘n silwer medalje verwerf met haar span.

Baie geluk aan die twee Uppies afrigters.

 

FOTO: Vlnr: Lorraine Kotzé en Christine Esterhuizen.