Kathu, Kuruman, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounding villages.

Uppies skuts skiet kolskote

Tydens Hotazel se skietkompetisie op 28 en 29 Februarie 2020 het Uppies se skuts baie goed gevaar en gewys hulle kan presteer in strawwe kompetisie. 

Skietuitslae: o/16 Sporter – 3 posisies, Janko Botma – silwer (534). o/16 Veergeweer – 3P, Markus Gous – brons (438), Martin Kotze – 4de (435). o/16 Sporter – Staan, Janko Botma – brons (336). o/16 Veergeweer – Staan, Markus Gous – silwer (302), Martin Kotze – 4de (291). o/21 Veergeweer – Staan, Wian van As – brons (299). o/21 Target sprint – Petrus Labuschagne – goud, Wian van As – silwer. o/16 – Janko Botma – goud en Markus Gous – silwer.

 

Baie geluk met jul kolskote en toewyding!