Kathu, Kuruman, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounding villages.

Foster Lubbe, ‘n belowende krieketspeler van Hoërskool Kalahari, was uitgenooi na die “VKB Knights u/17 Regional Camp”, wat op 20 en 21 Junie 2019 by die Manguang Oval in Bloemfontein aangebied is.  ‘n Groep van 19 krieketseuns van oor die Vrystaat- en Noord-Kaapprovinsies is gekies om die kamp by te woon.