Kathu, Kuruman, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounding villages.

Elke jaar op 21 Augustus, is die WED: World Entrepreneurs Day.

Die doel van die Wêreld Entrepreneursdag is om bewustheid te skep vir entrepreneurskap, innovasie en leierskap oor die hele wêreld. WED is die perfekte dag om te vier vir die mense wat alleen ‘n besigheid begin.

As gevolg van WED het Curro se graad 7 klasse ‘n Entrepreneursdag gehad op 30 Augustus 2019 waar hulle hul eie produkte kon maak en verkoop.