
Postmasburg Laerskool het twee o/12 rugbyspelers opgelewer wat die afgelope naweek Griekwaland-Wes tydens die Bondedag 2019 in Bloemfontein verteenwoordig het.
Hulle is Driaan Jacobs en Ryan Kotze wat baie trots is om hierdie rugbyervaring te kon deel.
FOTO: Laerskool Postmasburg se Bondedag 2019 waarin Driaan Jacobs en Ryan Kotze uitgeblink het. #RugbyInHulleAre.
















