Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Postmasburg Laerskool het twee o/12 rugbyspelers opgelewer wat die afgelope naweek Griekwaland-Wes tydens die Bondedag 2019 in Bloemfontein verteenwoordig het.

Hulle is Driaan Jacobs en Ryan Kotze wat baie trots is om hierdie rugbyervaring te kon deel.

 

 

FOTO: Laerskool Postmasburg se Bondedag 2019 waarin Driaan Jacobs en Ryan Kotze uitgeblink het. #RugbyInHulleAre.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *