Van Druten Rugby liga. Op Saterdag 15 Junie 2019 het die Sishen Vipers hulle kragte gemeet teen Postmasburg I te Sivos Sportgronde in die Van Druten Rugby liga. Baie geluk aan die Sishen Vipers wat die liga gewen het met ‘n hoë telling, 50 – 34!