Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Van Druten Rugby liga.  Op Saterdag 15 Junie 2019 het die Sishen Vipers hulle kragte gemeet teen Postmasburg I te Sivos Sportgronde in die Van Druten Rugby liga.  Baie geluk aan die Sishen Vipers wat die liga gewen het met ‘n hoë telling, 50 – 34!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *