Uppies se Tweekamp atlete presteer
Hier is die uitslae van die GW kampioenskappe gehou in Kimberley op 8 Februarie 2020.
Johan Louw o/15 seuns het ‘n algehele 2de plek. Murray Louw o/17 seuns het ‘n algehele 1ste plek behaal. Hulle word gekies vir die GW span wat op 21 Maart 2020 aan die SA Kampioenskappe gaan deelneem in Oudtshoorn.
















