Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Uppies se Tweekamp atlete presteer 

Hier is die uitslae van die GW kampioenskappe gehou in Kimberley op 8 Februarie 2020. 

Johan Louw o/15 seuns het ‘n algehele 2de plek. Murray Louw o/17 seuns het ‘n algehele 1ste plek behaal. Hulle word gekies vir die GW span wat op 21 Maart 2020 aan die SA Kampioenskappe gaan deelneem in Oudtshoorn.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *