Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Kinders is die toekoms van ons land en daarom was Werkersdag gevier op Vrydag 3 Mei 2019 deur Bana leerders.

Leeders was die geleentheid gegun om aan te trek soos enige tipe beroep. Dokters, baksters, polisiemanne, krieketspelers, jagters, ballerinas en selfs mynwerkers was te vinde hier op Bana se terrein!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *