
Op 23 April 2019, het Pikkie Pret die Laerskool Kathu Biblioteek besoek om wêreld boeke dag- en nag te vier.
Die kleuters het die besoek vreeslik geniet.
Baie dankie Jacky van der Merwe vir die besonderse wyse wat jy kosbare inligting aan ons maats oordra oor boeke en vir jou gasvryheid.
Baie dankie Mnr van Niekerk vir u gasvryheid.
















