Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Horse Riding: Alan Conradie took part in the ‘Dressage SA Challenge’ on 27 April 2019 at Kimberley Equestrian Centre and achieved the following results:

Northern Cape and North West Junior Medium Champion on his horse, Jalishia Royal Lady; Northern Cape and North West Junior Small Tour Champion on his horse, Callaho Fabriccio.

Tennis: Janika Nel het die dogters o/10 Noord-Kaap span verteenwoordig. Sy het Vrydag, 12 April 2019, enkels, dubbels en gemeng gespeel teen Noord-Wes waar hulle alle wedstryde gewen het.

Op Saterdag, 13 April 2019, het sy enkels, dubbels en gemeng gespeel teen Gauteng-Noord en het hulle alle wedstryde gewen.

Noord-Kaap eindig eerste in die toernooi.

Gholf: Lyle Pedro het eerste plek behaal in die o/17 afdeling. Lyle is ook aangewys as die algehele wenner van die Magersfontein Junior Ope.

Johan Kruger het tweede plek behaal in die o/15 afdeling.

Hokkie: Kaylee Stonestreet is gekies vir die Noord-Kaap Platteland o/18 hokkie span.

Ellene Stonestreet is gekies vir die Noord-Kaap Platteland o/16 hokkie oefengroep.

o/12 Rugby: Die volgende seuns is gekies vir die Van Druten o/12 span. Baie geluk aan Vhandre Bezuidenhout, Stephan Ludik en CJ Albutt.

Sterkte met die toernooi.

o/15 en o/17 Rugby: Die volgende seuns is gekies vir die Van Druten o/15 en 17 span.

Baie geluk met julle puik prestasie en sterkte met die toernooi.

Baie geluk aan mnr Corbin Taaibosch wat aangewys is as hoofafrigter van die o/17 Van Druten span.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *