
Dit was Curro Kathu se Interskole verlede week, 15 tot 18 Mei 2019, teen Danielskuil.
Curro Kathu het die interskole gewen en wil graag van die geleentheid gebruik maak om al die borge te bedank wat hierdie byeenkoms moontlik gemaak het.
FOTO: ‘n Kollage van die Interskole tussen Curro Kathu en Danielskuil.
















