Op Woensdag 13 Maart 2019 het Curro Kathu ‘n opedag met die tema CURROville gehad.
‘n Film is vertoon vir almal, waar daar uitgebeeld is waarvoor Curro Kathu Independent School staan en wat hulle vir leerders kan bied.