Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Laerskool Seodin het in Junie 2019 hulle graad R se jaarlikse Modeparade gehou, wat ‘n groot sukses was.

Sewentig leerders het aan hierdie “Frozen” Modeparade deelgeneem. Almal het baie moeite gedoen en het pragtig gelyk.

Baie dankie aan almal wat hierdie aand moontlik gemaak het.

 

FOTO: ‘n Kollage van Laerkool Seodin se graad R Modeparade.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *