Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

 

Die 6 Klubs, vroue Krieket toernooi het op Saterdag 16 Februarie 2019 plaasgevind.

 

Die uitslae was as volg:

 

Spel 1 – Hoërskool Kalahari vs Noord-Kaap = Hoërskool Kalahari wen met 1 lopie. Spel 2 - Hoërskool Kathu Phoenix vs Sediba Kuruman = Hoërskool Kathu Phoenix wen met 45 lopies. Spel 3 – Noord-Kaap vs Kalahari Eye Warriors = Kalahari Eye Warriors wen met 12 lopies. Spel 4 - Hoërskool Kathu Phoenix vs Barbarians = Hoërskool Kathu Phoenix wen met 38 lopies. Spel 5 – Kalahari Eye Warriors vs Hoërskool Kalahari = Hoërskool Kalahari wen met 6 paaltjies. Spel 6 - Sediba vs Barbarians = Sediba wen met 10 paaltjies.

Eindstryde:

 

Hoërskool Kathu Phoenix vs Hoërskool Kalahari = Hoërskool Kathu Phoenix wen met 8 lopies.

 


Posisie:

 

1) Hoërskool Kathu Phoenix
2)
Hoërskool Kalahari
3) Kalahari Eye Warriors
4) Sediba Kuruman
5) Noord-Kaap
6) Barbarians

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *