Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Jadé Gerber en Anushka Schutte van Kathu het op Saterdag, 13 April 2019 deelgeneem aan die gimnastiek kompetisie by “Klerksdorp, School of Gimnastics”.

Jadè Gerber het ‘n goud gekry met ‘n gemiddeld van 8,51 en Anushka Schutte sterk op haar hakke, het ‘n silwer gekry met ‘n gemiddeld van 8.34.

Baie geluk!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *