Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Jadè Gerber en Anushka Schutte het op 9 Maart 2019 deelgeneem aan die Bloemfontein gimnastiek kompetisie.

Altwee het baie goed gevaar, Jadé Gerber het goud verwerf met ‘n gemiddeld van 8.90 en Anushka Schutte silwer met ‘n gemiddeld van 8.61.
Hulle neem weer deel in Klerksdorp op 13 April 2019 en sal dan Kathu Gimnastiek Klub verteenwoordig in Kimberley by die Provinsiale Kompetisie in Meimaand.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *