Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Die volgende leerders van Hotazel Kollege is gekies om deel te neem aan die Griekwaland-Wes proewe vanaf 16 tot 19 Junie 2019: Jason Horne in die o/17 span en Jaden le Roux in die o/15 span.

Mnr Clint van Tonder, onderwyser en afrigter, is aangewys as spanbestuurder vir die o/15 Van Druten span.

Hotazel Kollege wens hulle baie sterkte toe en is trots op hul prestasies.

 

Vlnr: Jason Horne, Mnr Clint van Tonder en Jaden le Roux.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *