
Die jaarlikse GWK-rugbyweek word die jaar gehou by Barkly-Wes vanaf 16 tot 19 Junie 2019.
Al ons streke in die Noord-Kaap word verteenwoordig en aan die einde van die toernooi word onderskeidelik ‘n onder 15 en onder 17 Griekwaland-Wes Rhinospan gekies.
Baie geluk aan die volgende spelers:
o/15: Tyrell Isaacs, Shaldon Cloete, Will Angwengi, Benno-Wayne Friedman, Franco Basson, Shamaro de Klerk, Macniell Hendricks, Mikail Willemse, Samkelo Bosman, Wesley Ponie en Emilio Jantjies.
















