Tydens ‘n byeenkoms wat op 2 Maart 2019 in Upington plaasgevind het, is 4 van Hoërskool Kalahari se atlete gekies vir die Noord-Kaap span wat vanaf 21 tot 23 Maart 2019 aan die SA’s in Port Elizabeth gaan deelneem.