
Baie geluk aan die volgende drie leerders van Hoërskool Kalahari wat span gekry het:
Byron la Meyer (links) en Hansie Fourie (regs) is gekies vir die Akademie week o/18 span.
Tatuhatsi Polelo is gekies vir die Valke week o/16 span. (Foto’s geneem deur Christoff Vosloo.)
















