Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Hoërskool Kathu se eerste span netbal het ‘n uitdagende week gehad in George tydens die Suid-Kaap Sport Toer.

Die meisies het teen groot skole te staan gekom en na die afloop van die week is 8 uit die 10 meisies gekies vir die Ireland span wat gedurende die 2019 September skool vakansie ‘n nuwe land gaan verken.

Die 8 meisies is: Chantel Brits, Deané Van Zyl, Kara Sachse, Anika Gerber, Zanel Ndala, Nicole Teise, Sharike Russouw, Marizelle Schloms. 

Afrigters juffrou Lee-Ann en juffrou Louise is baie trots op al die meisies en is baie opgewonde oor wat dié jaar vir hulle inhou.

FOTO: Die 10 Hoërskool Kathu se eerste span netbal spelers.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *