
Leon Steyn, Janco Opperman en Abigail van Neel is deur na rondte twee van die Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade!
Dit is voorwaar ‘n prestasie. Hulle sal op 15 Mei 2019 die skool se naam hoog hou wanneer rondte twee van die kompetisie plaasvind.
Sterkte julle!
















