
Hoërskool Kathu se 1ste seuns en meisies tennis span het die week (6-10 Augustus) in Sun City gaan deel neem. Groot dank aan SM-Mechanical wat ons kinders met pragtige uitrustings voorsien het.
Foto: Aangeheg is die foto, die name is as volg:
vlnr voor: Korben Vries, Jacobus Cronje, Keenan Vries, Cobus Soloman.
Agter: Danelle Ackerman, Adina van Wyk, Anika Gerber, Leané Redelinghuys
















