
Baie geluk aan: DP Swiegers, Darren Coetzee, Hugo Meyer, Warren Joseph, Grant Titus, Stefan Brits, Marno Coetzee en Karabo Steenkamp.Hierdie Hoërskool Kathu leerders is deur na die volgende krieket proewe rondte. Die keuring kom uit Frances Baard (Kimberley), ZF Mgcawu District (Upington) en Namakwaland.
Verdere inligting sal eers bekend gemaak word gedurende die Junie/Julie skoolvakansie.
















