Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Die graad 12 Kuns en Geografie leerders van Hotazel Kollege het vanaf 3 to 5 Mei 2019 ‘n toer na Kimberley en Bloemfontein onderneem.

Hulle het onder andere ‘n grot, gletservloer en die Groot Gat in Kimberley besoek. In Bloemfontein was hulle by kunsgalerye en museums. Die toer is afgesluit met ‘n besoek aan ‘n kontemporêre kunstenaar, Jaques Fuller (Beeldhouer).

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *