Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Laerskool Black Rock se Poësie Kompetisie

Laerskool Black Rock hou ‘n Poësie Kompetisie vir die hulle Graad 4 tot Graad 7 leerders, alleenlik, vanaf 17 Augustus tot 30 November 2020.

Die gedig kan oor enige onderwerp wees en moet uit 8 tot 12 lyne bestaan. Vir die eerste prys sal die wenner ‘n R1000 ontvang.

Indien daar enige navrae is, kontak Juffrou Karla Botha by 079 137 1164.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *