
Die volgende seuns van Laerskool Kathu is verkies vir die Van Druten o/12 rugbyspan: Andrico Swiegers, Bradley Brummer, Jaco Beukes.
Van Druten o/13 rugbyspan: DP Kotze, Louis Jaku, Paul Cronje, Xavier Leibrandt, Lwandle Maseko, Dihan Janse van Rensburg, Damian Mathys, Jacquin Jasson.
Laerskool Kathu se eerste rugbyspan, die Eagles, het op 13 April 2019 hul interskole wedstryd teen Laerskool Seodin gewen 38 – 31.
Baie geluk aan die Eagles, julle maak julle skool en gemeenskap baie trots!
















