Die o/13A Rissies Netbalspan het op Dinsdag 14 Maart 2019 teen Jim Fouché gespeel.
Die Rissies het behoorlik gebrand teen dié skool van Bloemfontein en het met ‘n oorwinning van 15 – 8 gewys dat hul die seisoen goeie netbal gaan speel.