
Die landloop Liga 2 het plaasgevind op 17 April 2019 op Hotazel. Leerlinge van verskillende skole van Kuruman, Kathu en Hotazel het teen mekaar deelgeneem. Leerlinge van Hotazel Kollege het goed gevaar tydens die byeenkoms.
Lynn Josea 3de D/o 9, Chanice van der Merwe 1ste D/o 13, Jaden Josea 1ste S/o 15, Fezile Moremi 1ste S/o 17 en Le-Zandré ook ‘n eerste plek vir S/o 16.
Baie geluk aan hierdie atlete.
















