Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Hoërskool Duineveld van Upington se hokkie-, netbal- en rugbytoere het gedurende die Maartvakansie van 2019 plaasgevind.

Die rugby toer was na Oakdale (Wittes), Paarl Gim (o/16’s en o/14’s) en die Paarl Boys’ High (o/15’s). Die netbal toer was na die Waterkloof Netbalfees-toernooi in Pretoria. Die hokkie (seuns en meisies) toer na George se SCST toer.

Van Die Toeruitslae: Rugby (Wittes) na Oakdale wen Jeugland 29 – 12; Rugby o/16 na Paarl Gim verloor teen WP XV 12 – 65, wen Eldoraigne 41 – 5; Rugby o/15 verloor teen Boys’ High o/15B 10 – 33; Rugby o/14 na Paarl Gim wen Hoërskool Belville 14 – 7.

Netbal o/14 na Waterkloof wen Potchefstroom Volkskool 23 – 3, wen Waterkloof 15 – 14, verloor teen Hoërskool Belville 18 – 26; Netbal o/15 na Waterkloof wen Hoërskool Hugenote 11 – 9, verloor teen Hoërskool Dinamika 10 – 20, verloor teen Noordheuwel 9 – 27, wen Hoërskool Lichtenburg 13 – 5, wen Randburg 20 – 5, verloor teen Hoërskool Transvalia 11 – 15; Netbal o/16 na Waterkloof verloor teen Hoërskool Sentraal 12 – 18, wen Hoërskool Lichtenburg 18 – 12, wen St Mary’s 32 – 6, wen Heuwelkruin 21 – 6, verloor teen Hoërskool Dinamika 14 – 24; Netbal (Chillies) na Waterkloof wen Helpmekaar 34 – 27, verloor teen Menlopark 43 – 36, wen Stellenbosch 33 – 16.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *