Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Janika Nel en Jomarie Kotze het die Noord-Kaap span verteenwoordig in ‘n Interprovinsiale Toernooi te Bloemfontein.
Janika Nel is onoorwonne in haar enkels in die 2019 interprovinsiale toernooie teen Noord-Wes, Vrystaat, en Noord-Gauteng.
Janika en haar dubbels-spanmaat, Cheniel van Wyk van Laerskool Newton in Kimberley, is ook onoorwonne in hul dubbel-spel teen die ander drie provinsies.

Noord-Kaap eindig tweede in die toerooi.
Daar was uitstekende tennis gespeel en Curro Kathu is baie trots op die spelers.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *