Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Curro Kathu se leerder, Annika Viljoen, is op Saterdag, 17 Augustus 2019, opgeneem in die Noord-Kaap gimnastiek span.

Sy gaan deelneem aan die SA kampioenskappe in die Kaap gedurende die September 2019 vakansie. Sy het vyf goue medaljes verower in Saterdag se kompetisie te Kimberley.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *