
Op 12 – 13 April 2019 het daar 3 leerders van Laerskool Kathu in die Noord-Kaap Tennisspan gespeel teen onderskeie provinsies.
A-span Erard Theron, o/12 teen Gauteng Noord en Noord-Wes.
B-span Divan Theron, o/13 en Niel Roux, o/12 teen Vrystaat en Noord-Wes.
Noord-Kaap het gewen!
Baie geluk met hierdie besondere prestasie.
















