Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

 

Die Juniorkoor van Laerskool Kathu het op 24 September deelgeneem aan die finaal in Sing in Harmonie te Krugersdorp by die Silverstar Casino.

Na pragtige koorklanke en strawwe kompetisie asook harde werk is die Juniorkoor beloon en ontvang met trots die trofee vir die ‘Beste Afrikaanse Lied’.

 

Welgedaan Laerskool Kathu Juniorkoor en hul afrigters.
Musiek bring vreugde!

 

Foto: Die Laerskool Kathu Juniorkoor in hulle uniforms.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *