Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Op Saterdag 15 September het die Kathu T@S klub hul prysuitdeling gehou vir die Tweekamp seisoen van 2017/2018.  Elke atleet wat deelgeneem het in die vorige seisoen hetsy liga, ‘n interprovinsiaal of SA’s in Maart 2018 is beloon vir sy/haar harde werk. Daar is ‘n trofee gegee vir beste Junior dogter, Alienne van Rensburg, beste Junior seun, Francois du Plessis, beste senior meisie, Sharika Rossouw en beste senior seun, SP Griessel. Baie geluk aan al die atlete en baie sterkte vir die nuwe seisoen.

 

Foto: Leeders met medaljes wat hulle verwerf het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *