Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Die Village Mall in Kathu het groot gees gevang met die nasionale Loslitdag op Vrydag 7 September 2018. Loslitdag is ‘n jaarlikse prettige dag om ondersteuning aan persone met gestremdhede te toon.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *