Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Semifinaal Nasionale Eisteddfod:  Hoërskool Kathu se spreekkoor het deurgedring tot die Semifinaal van die Nasionale Eisteddfod met hulle stuk ‘Hakuna Mathata’. Baie geluk aan elke leerder met hierdie uitmuntende prestasie! 

FOTO: Die Hoërskool Kathu spreekkoor leerders.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *