Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Leerders van Hotazel Kollege het op 16 Maart 2019 asook 3 tot 5 April 2019 aan die Level 1 en Level 2 swemgalas deelgeneem.

Leerders in die level 1 kampioenskappe het as volg presteer: Jocke Coetzee het 4 silwer medaljes saam met haar aflosspanne ontvang. MC van der Bank het 3 brons, 1 goud en 3 silwer medaljes ontvang asook 1 brons saam met sy aflosspanne. Abraham Willemse het 10 goue medaljes en 2 goue medaljes ontvang asook 3 silwer saam met sy aflosspanne.  Kyle Jansen van Vuuren het 10 silwermedaljes ontvang.

Leerders in die Level 2 kampioenskappe het as volg presteer:  Jessica Lockyear het in 4 finale geswem.  Puren Coetzee het in 3 finale geswem.  Martin Lodewyk het in 4 finale geswem en 1 silwermedalje en 1 brons medalje verower.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *