Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

 

Sishen Rugbyklub het ‘n alles in een gehou, prysuitdeling, AJV tot jaarafsluiting. Die presterende individue is aangekondig as volg:

 

 

 

1ste span
Voorspeler met meeste drieë: 11 – Neels Prinsloo
Agterspeler met meeste drieë: 19 – Sammy Mazuzu
Speler met meeste punte: 124 – Henco Olivier
Voorspeler van die jaar: Jacques Pretoruis
Agterspeler van die jaar: JD La Meyer
Speler van die jaar: Neels Prinsloo

2 de span
Voorspeler van die jaar: Chiula Augusto
Agterspeler van die jaar: Giovano Swartz
Speler van die jaar: Donovan Erasmus

 

 

 

Baie geluk en sterkte vir volgende jaar.

 

 

 

 

 

Foto: Die Sishen Rugbyklub se presterende individue by die jaarlikse prysuitdeling.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *