Covering Kathu, Kuruman and villages, Deben, Hotazel, Black Rock, Daniëlskuil, Lime Acres, Postmasburg, Olifantshoek and surrounds

Vrystaat Kunstefees;  Die Laerskool Kathu se graad 7’s het op Saterdag 22 Junie 2019 aan die Vrystaat Kunstefees deelgeneem.  Hulle het baie goed presteer! Robin Cloete, Inke Nel, Lene Jacobs, Rique Slabbert en Marno Coetzee het in hul Poppekas A+ verwerf.  Marno het in ‘n voordrag A+ verwerf en Rique ‘n A. Baie geluk!

 

FOTO: Die Laerskool Kathu se Poppekas deelnemers.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *